top of page
Untitled design-23.png

Welkom

Westbury Supplement Feeds is 'n toonaangewende gespesialiseerde voerprodusent in Suid-Afrika, wat toegewy is aan die verskaffing van hoëgehalte veevoerprodukte wat in die uiteenlopende voedingsbehoeftes van vee in verskeie geografiese en omgewingstoestande voorsien. Ons reeks produkte sluit in voerkorrels, voermeel, lek aanvullings in lek en blok vorm alles verryk met Verbyvloei proteïene en ons nuutste nanotegnologie. Ons verskaf ook Melasse stroop en lusern voerkorrels. 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie!

bottom of page